nieuws
2020

Weimar, 22-25 Oktober
animatiefilm:
Diek Grobler
dichter:
Carina van der Walt
muzikanten:
Mart-Marie Snyman en James Robb
Geselecteerd voor de 5th Weimar Poetry Film Award in Thüringen, Duitsland,
met het gedicht Inhale
(Afrikaans: Asem in)
Inhale is ook afgelopen najaar in Georgië vertoond op de Artsiterium van de 13th Tiblisi International Art Exhibition.


Populêr-wetenskaplike kunsboek
2020
African Sun Media
Stellenbosch
STILSPRAAK, Strijdom van der Merwe en Landkuns
Geen taal is haar sout werd as sy nie bereid is om haar grootste kunstenaars te eer nie. Strijdom van der Merwe is Afrikaans. Hy het grootgeword op ’n plaas in die omgewing van Meyerton. Nie net is sy lewe van sy vroegste kindertyd af vervleg met die Suid-Afrikaanse landskap nie, maar hy is ook Suid-Afrika se pionier op die gebied van landkuns.
Alhoewel landkuns as genre nog relatief nuut binne die Afrikaanse kunsbeskouing is, is landkuns inderdaad ’n kontemporêre en visuele kunsvorm wat uit die 1960’s dateer. Van der Merwe se oeuvre strek oor ʼn tydperk van vier-en-twintig jaar en word in hierdie publikasie merendeels beskryf en gekontekstualiseer.
publikasiedatum 15 Oktober
digitaal bestelbaar:
orders@africansunmedia.co.za
GOOGLE BOOKS: https://bit.ly/2ID1QHd
TAKEALOT: https://bit.ly/2T555ZJ

Berlijn, 19-22 November
Animatie- en poëzieproject met de Zuid-Afrikaanse filmer Diek Grobler
Parys Suite, geselecteerd uit 2000 inschrijvingen.